Tuesday 3 August 2010

Roodekoppies NTvl Gronde







Aanwysings:
  • Ry tot by Brits
  • Volg die pad na Thabazimbi
  • Ongeveer 18km uit Brits is daar 'n afdraai na links wat jou oor die brug vat
  • Ry oor die brug en ongeveer 2km van waar jy afgedraai het (of 1.5km van die brug af) draai jy regs na Kameeldrift
  • Die afrdaai (links) na Roodekoppies NTvl gronde is so 5km nadat jy regs gedraai het

No comments: