Thursday, 14 May 2009

Karp Hengel SA's 2009 Tago

Thursday, 5 February 2009

National Protea Colors - Zone 6

2 February 2009



TO : SAFBAF Executive Committee
: SAFBAF Fixed Committees
: SAFBAF Member Provinces



NATIONAL PROTEA COLOURS ZONE 6 COMPETITIONS


The Action Committee decided on a meeting held on 1 February 2009 to, until further notice, suspend the awarding of National Protea Colours to athletes participating in die Zone 6 Competitions. The suspension will take effect after the SAFBAF Annual General Meeting on 4 July 2009. The implementation date is extended as to enable the Action Committee to get the amendments to the Constitution approved and to manage all the consequences of the decision. Written notice of the intended amendments to the Constitution will be circulated to all persons entitled to attend the Annual General Meeting, at least thirty (30) days prior to the date of the meeting. The extension of the implementation date means that National Teams will still be selected for participation in the 2009 Zone 6 Tournaments with the 2008 Junior Trials and the 2009 Ladies and Senior Trials as basis.

2. The reasons for the suspension of National Colours are due to the fact that Namibia and Zimbabwe increasingly fail to comply with the Zone 6 Constitution. This non compliance effect the eligibility of this tournament as suitable for the awarding of national colours.

3. In terms of the National Colours Regulations the award of national colours shall only apply to athletes who represent South Africa in an international competition of the required nature and standard as recommended by the relevant Member Federation against fully representative teams from another country or countries, provided that such recommendation is approved by the National Colours Board and furthermore that such recommendation be consistent with SASCOC High Performance System and any applicable policy of SRSA.

4. All application for the award of National Colours must be accompanied by an declaration signed by the President of a of Member Federation stating that:

Affiliated To:
South African Sport Anglers And Casting Confederation
Federation Internationale de la Pêche Sportive en eau douce

4.1. the Federation approves of the application for national colours;

4.2. the event is of the required nature and standard as to justify national colours;
and

4.3. the national team is participating against fully representative teams.

5. In a situation where Namibia and Zimbabwe are not able to comply with the Zone 6
Constitutional regulations and/or where the competitions is not of the necessary standard and status an/or where South Africa is not participating against fully representative teams, the President will not sign the declaration and thereby conduct a action that may be considered as a breach of the National Colours regulations, or constitute an abuse of the national colours, or constitute bringing the said national colours into disrepute.

6. SAFBAF will on the next Zone 6 Executive Board Meeting proposes constitutional amendments to further increase the tournament standards to which participating nations had to comply. If one or more of the participating nations are not able to conform to the Constitutional stipulations, no national colours will be awarded in that particular year.

7. The Action Committee is making a submission to FIPS-ed General Assembly in Dresden, Germany on 18 April 2008 requesting FIPS-ed to consider the approval of a FIPS-ed Africa Continental Feeder Angling (Bank Angling) Championship as a substitution for the current Zone 6 Feeder Angling Competition in which South Africa, Namibia and Zimbabwe participates. We need a "Feeder Angling Competition" that is open to all African Countries and also to other FIPS-ed members wishing to participate in this tournament. This will lift the status and standard of the tournament and make it a tournament suitable for the awarding of national colours.

8. Provincial Members are requested to advice their provincial teams accordingly.


Regards

DES VAN JAARSVELD PRESIDENT

Tuesday, 27 January 2009

Gauteng North Trials 2009

The teams are as follows:
1. Alf Gerber & Johan Gerber
2. Viron Chrissopoulis & Mark Gentle
3. Naas Le Roux & Muller Minaar
4. Rudi Coetzee & Piet Smit
5. Chris Roberts & Chris Boshof (JNR)
6. Jan Steytler & Jacques Fourie

The trials will take place at Bloemhof (Bamboesspruit)

The event starts at 10:00 Friday 20 February 09 and ends 12:00 22 February 09.

Top 3 teams will represent GN in the SA's and the 4th team will be the reserves.

Tuesday, 13 January 2009

SAVOF Karphengel Proewe Keuring Staat


SAVOF Omsendskrywe Karphengel Proewe 2009

SA VARSWATER OEWERHENGEL FEDERASIE
2009 NASIONALE KARPHENGEL PROEWE

1. INLEIDING:

Die Nasionale Keurkomitee was, vanweë die abnormale situasie wat ontstaan het as gevolg van die groot aantal onttrekkings aan die Nasionale Proewe van hengelaars wat vir insluiting in die Nasionale Proteaspan kwalifiseer, genoodsaak om sekere krisis besluite te neem. Die krisismaatreëls is 'n poging om die deelname van hengelaars aan die Nasionale Proewe te verhoog en om groter geloofwaardigheid van die spanverkiesingsbeleid te verleen.

Van die 16 hengelaars (8 penne) wat vir insluiting in die Nasionale Proteaspan kwalifiseer, het 8 hengelaars (4 penne) onttrek wat beteken dat daar slegs 8 hengelaars (4 penne) in hierdie kategorie van die proewe sal deelneem. Indien die huidige proewebepaling dus onveranderd gelaat word, sal alle deelnemers aan die proewe outomaties vir insluiting in die Nasionale Proteaspan kwalifiseer.

2. HUIDIGE REËLBEPALING MBT UITNODIGINGS NA PROEWE EN DIE SAMESTELLING VAN HENGELPARE (PENMAATS):

2.1. Tans kwalifiseer die eerste vier hengelpare (spanmaats) wat op basis van die nasionale kampioenskappe merietelys eerste in elke sone geëindig het vir deelname aan die Nasionale Proewe.
.
2.2. Hengelpare moet in die penmaat kombinasies soos met die bekendmaking van die proewe nominante, aan die Nasionale Proewe deelneem. Die bepaling hou die implikasie in dat indien een van die penmaats van die proewe onttrek, die oorblywende penmaat wat op meriete vir deelname aan die proewe kwalifiseer het, ook moet onttrek.

2.3. Indien die Nasionale Keurkomitee sou toelaat dat hengelaars wat deur die onttrekking van 'n penmaat benadeel is, toegang tot die Nasionale Proewe geweier word, sal dit 'n verbreking van die SASCOC National Colour Regulations wees wat bepaal dat alle atlete wat vir deelname aan die proewe kwalifiseer, 'n gelyke geleentheid tot deelname gegun moet word.

3. NUWE BEPALING MBT DIE UITNODIGING NA PROEWE EN DIE SAMESTELLING VAN HENGELPARE (PENMAATS)

Die volgende hengelaars kwalifiseer na afloop van die Nasionale Kampioenskappe vir deelname aan die Nasionale Proewe:

3.1. Ten einde vir die onttrekkings van hengelpare te kompenseer en met inagneming van die feit dat daar uit die geledere van die proewe nominante, benewens 'n Proteaspan ook 'n Federasiespan verkiesbaar is, het die Nasionale Keurkomitee besluit om in plaas van die eerste vier hengelpare, die eerste vyf hengelpare (spanmaats) in elke sone na die Nasionale Proewe uit te nooi. Die addisionele drie hengelpare wat in terme van die nuwe besluit vir deelname aan die proewe kwalifiseer, sal telefonies deur die Sameroeper van die Karphengel-Komitee van die uitnodiging na die proewe in kennis gestel word,

3.2. Hengelpare wat aan die nasionale proewe deelneem moet dieselfde hengelpaar (penmaat) kombinasie behou as wat gegeld het tydens die bekendmaking van die hengelpare wat vir deelname aan die Nasionale Proewe kwalifiseer. Die ondergeskikte penmaat in 'n hengelpaar, sal vir spanverkiesingsdoeleindes die kwalifiseringstatus van sy penmaat (byvoorbeeld 'n protea hengelaar) verwerf.

3.3. Indien individuele hengelaars egter van die nasionale proewe sou onttrek, kan daar vanuit die geledere van die hengelpare wat deur die onttrekkings geraak word, by wyse van wilsooreenstemming, oor provinsiale grense heen, nuwe hengelpare saamgestel word. Die volgende bepalings sal egter op die samestelling van nuwe hengelpare van toepassing wees:

3.3.1. Albei die lede van 'n hengelpaar moet oor die finansiële vermoë beskik om hulle spanverpligtinge na te kom.

3.3.2. Beide die hengelaars moet aan die kwalifiseringsvereistes vir opname in die spanne waarvoor genomineer word voldoen. Vir opname in 'n nasionale proteaspan moet minstens een van die penmaats reeds voorheen Nasionale Proteakleure verwerf het.

3.3.3. Hengelpare wat vir deelname aan die nasionale proewe kwalifiseer het, mag nie doelbewus ontbind en nuwe hengelpare vorm nie. Kwalifiserende hengelpare mag dus nie ontbind en hergroepeer indien daar nie onttrekkings ter sprake is nie.

3.3.4. Nuut saamgestelde hengelpare sal onderhewig wees aan die bepaling dat die ondergeskikte hengelaar vir spanverkiesingsdoeleindes die kwalifisering-status van sy penmaat verwerf.

4. KWALIFISERINGSVEREISTES VIR OPNAME IN SPANNE:

4.1. Nasionale Proteaspan
Die hengelende lede van die Nasionale Proteaspan word op basis van die prestasie van die hengelpare en die keurders-evaluering (keurdersmerietelys) in die Nasionale Proteaspan ingesluit. Om vir insluiting in die Nasionale Proteaspan te kwalifiseer, moet minstens een van die lede van 'n hengelpaar oor Nasionale Protea beskik

4.2. SAVOF Federasiespan

Die SAVOF Federasiespan word op basis van die hengelprestasie van die hengelpare en die keurders-evaluering (keurdersmerietelys) saamgestel. Daar bestaan geen ander kwalifiseringsvereistes met betrekking tot die vorige verwerwing van kleure nie.

5. DATUM VAN INWERKINGTREDING:
Die veranderinge aan die spanverkiesingsbeleid tree onmiddellik in werking.